Nege karakters, elkeen met sy eie storie, maar een ding in gemeen: Beyers Naudé Akademiese Hospitaal, ’n staatshospitaal in Johannesburg en die top-opleidingshospitaal in die land.
S1 | E12
03 Oktober 20:00
'S1/E12'. Elani trek by Veronica en Jolene in. 'n Siek pasiënt veroorsaak dat die hele ongevalle-afdeling gesluit word. ...
Drama in die gange van Beyers Naudé Akademiese Hospitaal