Logo
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V

Kyk saam met ons terug

Voorskou: 26 - 30 September 2022 – Getroud met rugby Image : 15736
kn_getroud_s7_2022_week39_promo.png
Voorskou: 19 - 23 September 2022 – Getroud met rugbyChris en Pine stamp koppe, Lienkie wil nie haar laaste dae in die hospitaal deurbring, en die Stryders kry 'n nuwe uitdaging.
Voorskou: 12 - 16 September 2022 – Getroud met rugby Image : 15676
Voorskou: 12 - 16 September 2022 – Getroud met rugbyLienkie en Blitz gaan in die volgende week deur diep waters en moet groot besluite neem oor die toekoms.
Besit ‘n stukkie geskiedenis – Getroud met rugby Image : 15662
Besit ‘n stukkie geskiedenis – Getroud met rugbyVan 12 tot 16 September 2022 word ’n veiling gehou waar memorabilia en spesiale aandenkings uit Getroud met Rugby te koop aangebied gaan word. Al die fondse wat ingesamel word, gaan aan die Tribuo-fonds, ’n fonds wat in die grendeltyd begin is om die kunste te ondersteun.
Voorskou: 5 – 9 September 2022 – Getroud met rugby Image : 15654
Voorskou: 5 – 9 September 2022 – Getroud met rugbyGroot drama ontstaan tussen Wouter, sy kinders en eks-vrou. Die pompoms kry ontstellende nuus, die Stryders moet ingryp.
Voorskou: 29 Augustus - 2 September 2022 - Getroud met rugby Image : 15626
Voorskou: 29 Augustus - 2 September 2022 - Getroud met rugbyFafa en Wouter bots nog, die vroue vat hulle vas, en die pompoms se selfies ontlok 'n onverwagse reaksie.
Voorskou: 22 - 26 Augustus 2022 – Getroud met rugby Image : 15602
Voorskou: 22 - 26 Augustus 2022 – Getroud met rugbyKristien word die week gekonfronteer oor Pine en iets dreig om die Stryders finaal te sink.
Voorskou: 15 - 19 Augustus 2022 – Getroud met rugby Image : 15581
Voorskou: 15 - 19 Augustus 2022 – Getroud met rugbyGaan Petro se pa haar terugbring? Skakel vanaand in vir al die drama!
Petro se pa! – Getroud met rugby Image : 15568
Petro se pa! – Getroud met rugbyBuks en Nesie gaan nie van dié oproep hou nie…
Voorskou: 8 - 12 Augustus 2022 – Getroud met rugby Image : 15558
Voorskou: 8 - 12 Augustus 2022 – Getroud met rugbyGaan Jana kan leer om nie Sin Bin- sake huis toe te neem nie?
‘As jy wil’ – Getroud met rugby Image : 15548
‘As jy wil’ – Getroud met rugbyUiteindelik het Schalk vir Jana dié belangrike vraag gevra – baie geluk julle twee!
Voorskou: 1 - 5 Augustus 2022 – Getroud met rugby Image : 15539
Voorskou: 1 - 5 Augustus 2022 – Getroud met rugbyWie gaan die dance-off wen?
Voorskou: 25 - 29 Julie 2022 – Getroud met rugby Image : 15518
Voorskou: 25 - 29 Julie 2022 – Getroud met rugbyPhilip is al skaars by die Stryders en hy veroorsaak groot moeilikheid…
Die begin van die einde – Getroud met rugby Image : 15501
Die begin van die einde – Getroud met rugbyHoe gaan alles eindig vir die Stryders?
Voorskou: 18 - 22 Julie 2022 – Getroud met rugby Image : 15480
Voorskou: 18 - 22 Julie 2022 – Getroud met rugbyGaan Schalk van die versoekings kan ontslae raak? Wie is die nuwe gesigte by die Stryders? Skakel elke weeksaand om 18:00 in vir die nuutste intriges in Getroud met rugby.
Voorskou: 11 - 15 Julie 2022 – Getroud met rugby Image : 15467
Voorskou: 11 - 15 Julie 2022 – Getroud met rugbyKristien se nuwe selfverdedigings-afrigter sorg vir hope vermaak in vandeesweek se epissodes van #kykNETGMR.
Voorskou: 4 - 8 Julie 2022 – Getroud met rugby Image : 15430
Voorskou: 4 - 8 Julie 2022 – Getroud met rugbyWaaroor is Schalk nie gelukkig nie en hoekom bespreek hy dit met Riana?
’n Wen-wen situasie? – Getroud met rugby Image : 15410
’n Wen-wen situasie? – Getroud met rugbySchalk en Jana is die wenners van die ‘Fabulous Vastrap’-danskompetisie, maar die oë is meer op Amanda en Jordan as op die wenners…
kn_getroud_s6_2022_week27_promo
Voorskou: 27 Jun - 1 Jul – Getroud met RugbyLienkie en Amanda se katnaels kom uit, Nesie ontdek iets skokkend oor haar ouers en Lulu is agterdogtig oor Zappa se ma se dood.
Dans van die dood – Getroud met rugby Image : 15373
Dans van die dood – Getroud met rugbyOns kan nie glo dat Henk vir Kristien wou doodmaak op ‘n ‘live stream’ nie!
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Getroud met rugby Image : 15370
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Getroud met rugbyHenk is nou wel dood, maar vir hoe lank gaan Kristien kan lewe sonder kos en water in ‘n onbekende ligging?
‘Jy bloei’ – Getroud met rugby Image : 15366
‘Jy bloei’ – Getroud met rugbyWat gaan die toekoms nou vir Ryno en Anastasia inhou na sy die babatjie verloor het?
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – Getroud met rugby Image : 15350
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – Getroud met rugbyWatter ander vreemde gebeurtenisse is besig om plaas te vind by die Stryders?
Hallo, Kristien… – Getroud met rugby Image : 14455
Hallo, Kristien… – Getroud met rugbyHier kom groot moeilikheid vir Kristien…
Voorskou: 26 - 30 September 2022 – Getroud met rugby

Hierdie behoort ook jou aandag te trek

NOG VERMAAK

Vandag
Donderdag
Vandag
Môre
Sondag
Maandag
Dinsdag
Woensdag