Logo
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V
Thinus

Thinus de Wet

vertolk deur Arno Marais
Thinus de Wet is op 23 April 1994 gebore. Hy is ’n prokureur en het sy eie praktyk gestig. Sy man is Ryno Roberts. Hulle is op 13 September 2019 getroud. Hulle het mekaar op universiteit ontmoet toe hulle albei by die Universiteit van Pretoria studeer het.

Thinus se pa het hom as gevolg van sy seksuele oriëntasie verwerp. Hy praat nie baie met sy ma nie.