Logo
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V
Ryno

Ryno Roberts

vertolk deur Adrian Steyn
Ryno Roberts is op 31 Oktober 1995 gebore. Hy is die kaptein van die Stryders en speel vleuel.

Sy ouers is geskei en hulle praat glad nie met mekaar nie. Op 18-jarige ouderdom het Ryno vir almal gesê hy is gay. Sy lewensmaat is die prokureur, Thinus de Wet. Hy en Thinus het albei by die Universiteit van Pretoria studeer. Dit is ook waar hulle mekaar ontmoet het. Ryno het ’n BSC Fisiologie-graad.

Ryno en Thinus is op 13 September 2019 getroud.

Hy het onlangs ’n modereeks saam met die ontwerper, Michael, ontwerp.