Logo
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V
Mia

Mia Visser

Mia Visser is ’n Stryders-pompom. Sy was die hoofpompom, maar het haar titel verloor nadat naakfoto’s van haar gelek is.

Sy is die pompoms se moeilikheidmaker en beland dikwels in die sop. Sy was in ’n kortstondige verhouding met Bart Smith en het hom valslik van seksuele mishandeling aangekla nadat hy hulle verhouding verbreek het. Sy is uitgevang en afgedank. Die waarheid was vir haar te erg en sy het probeer selfdood pleeg. Almal het toe jammer vir haar gevoel en sy is weer as ’n pompom aangestel.

Sy was ook een van die verdagtes toe Bart geskiet is.

Haar beste vriende is Joepie en Mia (mede-pompom).