Logo
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V
Johan

Johan Vermeulen

vertolk deur Dirk Jacobs
Johan Vermeulen is in 2009 gebore. Sy ouers is Blitz en Lienkie Vermeulen. Hulle het ’n verhouding gehad toe Blitz ’n matriekleerling, en Lienkie ’n leerlingonderwyseres was. Lienkie het swanger geraak met Johan, maar sy het dit nooit vir Blitz vertel nie. Johan is nege jaar oud wanneer hy vir die eerste keer sy pa ontmoet. Pa en seun het dadelik ’n konneksie en hulle vorm vinnig ’n hegte band.

Johan se beste vriende is Marli, wat in die Kaap woon, asook Freddy Kente (sy pa is ’n sokkerspeler).