Logo
Fraksie Slim BB
web uni tv guide

Fraksie

144Drama13 VL
Tiaan du Toit

Tiaan du Toit

Vertolk deur Pierre van Pletzen. 

Die veteraan-akteur Pierre van Pletzen is Tiaan du Toit, ’n miljarder wat genoeg geld gemaak het om verskeie leeftye te hou, wat nog altyd vir Schalk gesien het as die seun wat hy moes gehad het. Deesdae is hy egter nie so seker nie. Schalk is vir hom roekeloos, maar hy sien tog potensiaal in QPI. Is hy te oud om weer van vooraf te help aan ’n besigheid bou?