Logo
Fraksie Slim BB
web uni tv guide

Fraksie

144Drama13 VL
Nina Smit

Nina Smit

Vertolk deur Roeline Daneel. 

Roeline Daneel speel die rol van Nina Smit, Schalk se vrou en ma van hulle twee kinders. Nina kom uit ou geld. Haar ma is Stellenbosch-adel, haar pa is ’n onkoloog en haar suster is ’n narkotiseur. Sy is die swartskaap van die familie en sy en Schalk moes trou toe sy jonk swanger geraak het. Nina is ’n deeltydse eiendomsagent, maar wonder soms hoe haar lewe sou wees as sy nie met Schalk getrou het nie. Wanneer hy met nog ’n plan om geld te maak kom, is sy opgewonde, maar ook skepties omdat sy planne selde uitwerk. Is dit tyd om haar eie potjie te krap?