Elders
144
Reisprogram
PG
Welkom
Video's
Vrek 'cool' diere – Elders: Namibië
Video
22 September
Erns Grundling en Emsie Verwey sit by die Hoanibrivier en wag om te sien of hulle gelukkig genoeg is om bruinhiënas waar te neem.
Teken in en KYK
Up Next
2de Grootste 'Canyon' op Aarde – Elders: Namibië
20 Oktober
‘Steenbokkie kom huistoe’ – Elders: Tuinroete
04 Julie
Bevange! – Elders: Tuinroete
11 Julie
‘n Wilde olienhoutboom – Elders: Tuinroete
18 Julie
As die son "xhieng" sê – Elders: Tuinroete
25 Julie
Erns word hard touwys gemaak – Elders: Tuinroete
01 Augustus
Jy sal ook hiervan hou
Video
Die wonder van meerkatte – Bewonder & Bewaar
Bonne de bod vind meer uit oor die meerkat, insluitend waarom hy hom opwarm en hoe hy dit doen.
Video
Kameelperd gevang – Bewonder & Bewaar
'n Kameelperd word gevang sodat ’n spesiaal gemaakte nekband met ’n klankopnemer aan die dier se nek gesit word. Dit is ’n wêreld-eerste om hulle kommunikasie in die natuur op te neem.
Video
Wolwe in Yellowstone – Bewonder & Bewaar
Bonné leer oor watter rol die ouer wolwe in 'n trop speel.
Video
'n Ongewone, vinnige metode – Bewonder & Bewaar
Bonne de Bod word verras toe Dr Francois Becker, 'n wildlewe-navorser, vir haar iets ongewoon wys.