Logo
Elders: Japan
Elders

Oor die program

Elders: Japan is die tweede Elders-reeks ná verlede jaar se Camino-avontuur in Spanje. Hierdie keer reis Erns Grundling en ’n klein kameraspan na Japan, waar hulle die Land van die Opkomende Son gaan verken.

Japan (13)

S2 | E13
06 Oktober 17:00
'S2/E13 - Japan (13)'. In die laaste episode betree Erns die sumo-ring. Hy besoek 'n ekspo waar die Rugbywêreldbeker uit...

Kyk waar is Erns! – Elders: Japan

Video
12 Junie

Goeie nuus – jy hoef nie Japannees te praat (of ’n vliegkaartjie koop) om saam te kuier nie – vanaf 2 Julie om 21:00.

Nog Programme