Hoogtepunte in Oktober op die kykNET-kanaleSpoorloos: Losprys se laaste twee episodes, ’n splinternuwe dramareeks, die boere wat hul finale keuses maak én ’n nuwe seisoen van Megaboere. Song vir Katryn sing ook weer saam, terwyl verskeie ander opwindende en leersame programme wys dat Oktober inderdaad die mooiste, mooiste maand is.