Diepe Waters
144
Drama
13 VL
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Soveel intriges
Video
Voorskou: 4 – 7 Desember 2023 – Diepe waters
Sommige karakters moet moeilike gesprekke hê met mekaar. En Gys wil weet waarom Johan nog nie terug is by die Swart Marlyne nie.
Video
Die geheim is uit – Diepe waters
Johan en Anja kry die skokkende nuus: Jacques is Johan se biologiese pa!
Video
Voorskou: 27 – 30 November 2023 – Diepe waters
Hoe gaan dinge nou verloop tussen Jacques en Johan? Valencia sit vas met iemand, en Mari dra stories aan. Sanet sit in sak en as, en nog drama volg.
Video
Voorskou: 20 – 23 November 2023 – Diepe waters
Jaloesie steek weer kop uit. Johan kry 'n rede om vir antwoorde te soek. Jacques verloor kop, en nog drama volg.
Video
Annemarie se ring – Diepe Waters
Hoe kan Zelda hierdie verduidelik?
Video
Voorskou: 13 – 16 November 2023 – Diepe waters
Anja begin vrae vra en Rossouw wil nie die antwoorde gee nie. Dinge raak te veel vir Jacques. Zelda is weer besig om iets in die mou te voer.
Video
Voorskou: 6 – 9 November 2023 – Diepe waters
Sanet stel nog mense teleur. Lettie gee vir Sanet iets om oor te dink. Rossouw soek erkenning, en Pam sê wat op haar hart is.
Video
Voorskou: 30 Oktober - 3 November 2023 – Diepe waters
Rossouw roep hulp in, want hy glo Sanet is te behep met sosiale media. Charity vat vir Minky vas. Bybie steek vir Zelda in die rug.
Video
"Is my Bekkie dood?" – Diepe Waters
Zelda en Bybie is erg geskok oor Meghan se heengaan.
Video
Voorskou: 23 - 26 Oktober 2023 – Diepe waters
Iemand beland in die hospitaal en 'n begrafnis word gehou. Daar is ook onderonsies tussen sekeres en bande word gebreek. Kan die vrae wat gevra word, beantwoord word?
Video
Voorskou: 16 - 19 Oktober 2023 – Diepe waters
Sal Johan en Charity nog vriende kan wees? Zelda bly nog stil oor Riaan, maar Gys se vrae hou nie op nie. Gaan hulle vir Pam kry? En Sanet kry nuus waarvan sy nie hou nie.
Video
Losprys – Diepe Waters
Gaan Zelda die losprys betaal? En moet sy regtig stilbly oor Riaan?
Video
Voorskou: 9 - 12 Oktober 2023 – Diepe waters
Hierdie week word sommige karakters gedreig en sommige voel bedreig. Die Swarts-broers sit vas. Die gemeenskap ontmoet Dominee Ben. En Zelda kry 'n groot skok.
Video
"My eerste prioriteit" – Diepe waters
Gys deel 'n gesprek met Karla wat spesiale aandag by hom as afrigter soek. Sy hou nie daarvan dat Charity sy eerste prioriteit is nie.
Video
Voorskou: 2 - 5 Oktober 2023 – Diepe waters
Riaan begin rondkrap vir antwoorde. Gaan hy dit kry? Karla is weer op haar perdjie en selfs Nina word omkant gevang.
Video
Charity se kompetisie – Diepe waters
Wie gaan wen: Karla of Charity? Dis nou as Karla besluit om deel te neem.
Video
Voorskou: 25 - 28 September 2023 – Diepe waters
Kan Meghan vir Riaan vertrou? Karla se jaloesie ruk handuit. Gys en Pam kry ontstellende nuus oor die HPC-gronde, en nog drama volg.
Video
"Grafsteen is 'n leuen" – Diepe Waters
Meghan kry die skok van haar lewe: Haar pa is nie dood nie!
Video
‘n Tweede seisoen is op pad – Diepe waters
Nóg ‘n seisoen propvol intriges wag op die Swart marlyne – wie gaan sink en wie gaan swem?
Video
Voorskou: 18 - 21 September 2023 – Diepe waters
Skindertonge klap en Sanet probeer vure doodblaas. Lettie se ma is hier en Henry kry slegte nuus. En, Riaan begin oop kaarte speel.
Video
Riaan se graf – Diepe waters
Riaan lê 'n besoek af by Zelda en soek antwoorde op sy vrae.
Video
Voorskou: 11 - 14 September 2023 – Diepe waters
Wie is die nuwe man in Pam se lewe, en het hy 'n ander agenda met haar? Wie se oproepe vermy Lettie? En, hoekom dink Bybie dat Meghan se lewe is in gevaar?
Video
Meghan se baba se geslag – Diepe waters
Gys maak Meghan se baba se geslag bekend – teen haar wense.
Video
Voorskou: 4 - 7 September 2023 – Diepe waters
Iemand uit Zelda se verlede, besoek haar. Rossouw ontstel sy pa. Gys plaas druk op Arno, en Karla is jaloers op iemand.
Wys nog
24 van 151