Logo
Diepe waters cast
web uni tv guide

Diepe Waters

144Drama13 VL
Pam Joubert vertolk deur Tracey Lee Oliver

Pam Joubert

Pam wil graag liefgehê word. Sy vind later ’n groot geheim uit. Sy is konstant op soek na iets nuuts om te probeer – of dit nou joga in Indië of bonsaibome is. Sy is bang daarvoor om alleen oud te word en weet glad nie wie sy regtig is nie. Sy oefen soos ’n besetene en bestee baie tyd in die swembad en gimnasium.