Die Real Housewives van Pretoria
144
Realiteit
13 L
Welkom
Video
Nuus
Die dames
Die skindernuus
Nuus
"Ek gebruik my 'songs' as verwysingsraamwerk" – Die Real Housewives van Pretoria
Talana Vuren-Kuhn vertel oor haar musiekloopbaan en lewe as 'n motiveringspreker. Vind meer uit oor watter liedjie sy gereeld saam met haar dogter sing, asook haar toekomsplanne.
Nuus
Lewenslesse met Mel – Die Real Housewives van Pretoria
Mel se pad na sukses het haar heelwat interresante lesse oor mense, besigheid en haarself geleer. In die eerste vyf episodes van #RHOPTA het sy alreeds baie wysheid met kykers gedeel! Hier is ’n paar van ons gunstelinge:
Nuus
Naels 101 – Die Real Housewives van Pretoria
Die vere maak die voël, maar die naels rond beslis dié dames se voorkoms af.
Nuus
Hoe om as 'n “Real Housewife” te kwalifiseer – Die Real Housewives van Pretoria
Gemanikuurde naels, stylvolle klere van bekende, duur handelsmerke is nie al wat jou kwalifiseer as 'n "Real Housewife". Vind meer uit.
Nuus
Liefde vir spoed – Die Real Housewives van Pretoria
Is jy so lief vir vinnige karre soos wat Kiki is? Vind dan hier meer uit oor die wêreld van motorsport!
Nuus
Aanlyn kommentaar wat die kykNET digitale span laat giggel het
Kykers van “Die Real Housewives van Pretoria” maak beslis nie van hulle harte 'n moordkuil nie en deel graag ook wat hulle dink van die dames.
Nuus
Drama, drama en nóg drama! – Plaasjapie
Die Plaasjapie-finaliste was by die bekendstelling gewees van "Die Real Housewives van Pretoria" en kykNET-digitaal het eksklusief hulle eerste indrukke gekry.