#DGV_Tharina
Ontmoet Tharina Kleynhans van Sasolburg in die Vrystaat waar sy die mede-eienaar van Catharna Carolina Blomme en Dekor is. Sy werk ook as ’n HR-konsultant.
“Blomme bring lewe en kleur na 'n vertrek toe. Dit skep net daardie ekstra WOW-faktor wat 'n vertrek miskien nodig het.”