Die Groenste Vingers
144
Kompetisie
Skryf in
Skryf in! – Die groenste vingers
Video
23 Maart
In hierdie blom-kompetisie program kompeteer bloemiste, blommerangskikkers en passievolle blom-entoesiaste teen mekaar om as Die Groenste Vingers wenner gekroon te word! Skryf nou in vir die opwindende tweede seisoen.
Teken in en KYK
Up Next
En die wenner is... – Die Groenste Vingers
15 Julie
‘Baie goeie argument’ – Die Groenste Vingers
08 Julie
Fopgoud – Die Groenste Vingers
01 Julie
‘Kontrole’ – Die Groenste Vingers
24 Junie
‘Moeilike dag’ – Die Groenste Vingers
17 Junie
‘Wow-faktor’ – Die Groenste Vingers
10 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Kyk seisoen 1 se finalé nou! – Die groenste vingers
Die eerste seisoen van #DieGroensteVingers het vele oomblikke van spanning gehad, maar die oomblik toe die wenner aangekondig was, was ongelooflik spesiaal gewees.
Video
Voorskou: 4 - 8 Julie 2022 – Suidooster
Speurder Els is op soek na Bruce se moordenaar en al die vingers wys na Zoë toe – gaan sy regtig tronk toe gaan?
Video
Skryf nou in – Boer soek ‘n vrou
Laat een van dié boere jou hart vinniger klop? Skryf voor 28 Julie 2022 in vir die 15de seisoen van Boer soek ‘n vrou – en wie weet? Dalk ontmoet jy net jou pot se deksel.
Video
En die wenner is... – Die Groenste Vingers
Na 13 weke van ongelooflike rangskikkings is Diane aangewys as die eerste wenner van #DieGroensteVingers!