#DGV_Nyoka
Nyoka Coetzee is 'n 37-jaar oud, bloemis en eienaar van Wild Leaves Floral Design van Rosebank, Johannesburg.
“Ek is baie lief vir 'n Renonkel. Dit is só delikaat en die veskeidenheid kleure is iets besonders...”