#DGV_Marolee
Marolee Smith is 33-jaar oud. Sy is vanaf 2017 ’n vryskut-bloemis in Paarl en beskryf haar styl as ekleties.
“My gunsteling blom is die roos (soos talle mense seker). Die snoei van rose is soms hard en seer - maar net soos baie dinge in die lewe moet mens die seer deurgaan om weer by die mooi uit te kom.”