#DGV_Danè
Ontmoet Danè Verwey ’n 24-jarige Stellenbosser en eienaar van Danè Verwey Floral.
“My styl het bietjie van als. Dit is bietjie abstrak, whimsical en quirky.”