web uni tv guide
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

#DGV_Willem

Willem van Schalkwyk

Dié 34-jarige bloemis en eienaar van In Bloom in Franschhoek, hou van diepte en detail. 

“Lewis Miller het op ’n TEDx video gesê en ek kan die nie beter sê nie maar blomme is die natuur se ‘Little Cheerleaders’. Dis die universele manier om te sê ‘Ek’s lief vir jou, Ek is jammer ens.’”

Tharina Kleynhans deelnemer van Die Groenste Vingers Seisoen 2
Angelina Nieuwoudt Deelnemer van Die groenste vingers - Seisoen 2
Willem van Schalkwyk - Die groenste vingers 2 - Deelnemer