web uni tv guide
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

#DGV_Stefan

Stefan Smuts

Stefan Smuts is ’n 25-jarige bloemis en fotograaf van Pretoria wat sy styl beskryf as “fine art” geïnspireer deur Afrika-natuur. 

“Vir my bepaal die blomme die styl en die gevoel van die troue of funksie. En dit dra by tot die algehele geheelbeeld van al die ander elemente by die aangeleentheid.” 

Nyoka Coetzee Die groenste vingers Seisoen 2 Deelnemer
Tharina Kleynhans deelnemer van Die Groenste Vingers Seisoen 2
Stefan Smuts - Die groenste vingers - Seisoen 2 - Deelnemer