#DGV_Ilse
Ontmoet Ilse Barnard-Walker, die 58-jarige eienaar van ’n blom en geskenkbesigheid in Johannesburg het ook ’n meestersgraad in Geneeskunde. Sy het ook maatskaplike werk gedoen.
“Blomme beïnvloed die energie van 'n vertrek en die gemoedere van mense. Navorsing by die Universiteit van Rutger het Haviland-Jones en McGuire gevind dat blomme 'n baie effektief hulpmiddel is om gemoedstoestande te lig. Hul verwys na die Duchennne smile.”