web uni tv guide
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

#DGV_Gerrit

Gerrit van Niekerk-Reis

Ontmoet Gerrit van Niekerk die 60-jarige eienaar van Duke and Duchess Florist-besigheid in Kaapstad. 

“Blomme maak mense vergeet van hulle sorge en maak hulle gelukkig. Dit kleur ons wêrelde in. Volgens my mening is blomme vir troues net so belangrik as die bruid. Dis koeksisters met stroop.”

Ezalle Janse van Rensburg van Die groenste vingers - Seisoen 2
Helena Sheridan-Gouws - Die groenste vingers - Seisoen 2
Gerrit van Niekerk - Die groenste vingers - Seisoen 2