web uni tv guide
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

#DGV_Angie

Angie Kaalsen

Ontmoet Angie Kaalsen 'n 40-jarige bloemis van Kempton Park, Johannesburg en eienaar van Beyond Flowers by Angie.

“Hoe sal ek inheemse blomme gebruik? Ek sal dit gebruik soos dit is – met wortels en al. Die wortels moet natuurlik mooi skoon gewas wees. En dan sit jy dit in ‘n pragtige glaspot.”

Angelina Nieuwoudt Deelnemer van Die groenste vingers - Seisoen 2
Cassidy Bedser deelnemer van Die Groenste Vingers - Seisoen 2
Angie Kaalsen deelneemer van Die groenste vingers Seisoen 2