Logo
Homepage Billboard 1600x800
web uni tv guide

Die Boekklub

144Drama13 VL

seisoen

3

Poster 320x480

Oor die program

Na die afsterwe van ’n boekklub lid keer Tom (Armand Aucamp) terug na Merweville vir die begrafnis. Weens ’n sameloop van omstandighede besluit hy om ’n bietjie langer te vertoef in die dorp en herontdek hy nie net die boekklub, maar ook homself. 

S3 | E10
20 April 20:00
'S3/E10 of 10'. Veerman Charon stel Lourens voor 'n onmoontlike keuse. Hanli, Tom en die boekklub meng in, in Vera en Pi...