Dankie, Lottoland
144
Realiteit
PG
Welkom
Video's
Nog Programme
Video
Wonderwerk twee - Dankie, Lottoland
Brendan Peyper verwys na die verrassing van Lottoland as die ‘miracle two’ terwyl hy dit aan twee onderwysers van Pieter Hamman addisionele klas in Hartswater oorhandig.
Video
Menswaardigheid – Dankie, Lottoland
Mila Guy het saam met die Dankie, Lottoland-span gereis na die Hartshuis in Vredefort en hulle verras met ongelooflike groot geskenke.
Video
‘Alles gaan okay wees’ – Dankie, Lottoland
Jak de Priester het onlangs die Carel du Toit Sentrum besoek om Lottoland-geskenke oor te handig.
Video
Herberg van hoop – Dankie Lottoland
Tafelronde Herberg en Oase Dienssentrum is toevlugsoorde vir behoeftige seniors in die Overberg-distrik. Tydens Margit Meyer-Rödenbeck se besoek aan die twee organisasies kon sy Lottoland-koeverte uitdeel wat dié Herberg en Oase drasties gaan verander.
Video
'n Droom wat waar geword het – Dankie Lottoland
Die kinders van Grow Strong in Grabbouw kan hulle eerste kamp gaan beleef.
Video
Beantwoorde gebede – Dankie Lottoland S4
Christel van den Bergh was by Butterfly Palliatiewe Huis in Ingwavuma, ’n hospies vir babas, toe sy vir die wonderlike stigters van dié huis kon verras met R150 000 om hulle droom projek af te handel.
Video
Soos manna uit die hemel – Dankie, Lottoland!
Dié week verras Lee Scott die hardwerkende span by Rescue Among Many-sopkombuis met ’n baie spesiale aflewering.
Video
‘Baie dankie’ – Dankie, Lottoland
Christelle Webb-Joubert gaan loer in by Reinardt’s Place, ’n huis vir mense met spesiale behoeftes, en oorhandig ’n baie spesiale Lottoland-geskenk.
Video
’n Droom om kinders te help – Dankie, Lottoland
Dean Smith besoek twee merkwaardige vroue van De Doorns wat Brave Heart, ’n veilige hawe vir kinders, geskep het en deel ’n groot Lottoland-verrassing.
Video
‘Hou moed, hou moed!’ – Dankie, Lottoland
Leah ontmoet vir Irene van die Nasionale Instituut vir Dowes in Worcester en handig ’n yslike R50 000 se Lottoland-geskenk oor.
Video
’n Nederige versoek – Dankie, Lottoland
Hannon Bothma besoek die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging. Hier deel hy nie een nie, maar twee Lottoland-verrassings.
Video
Hoekom ons doen wat ons doen – Dankie, Lottoland
Amanda van Undercover Angels word dié week deur Mandi du Plooy-Baard besoek en verras namens Lottoland met ’n welverdiende geskenk.
Video
Passie is ’n roeping – Dankie, Lottoland
Vandeesweek het Brümilda van Rensburg vir Quintyn en Lorraine, die engele aan stuur van Siyabonga Kinderhuis in Germiston, Lottoland-geskenke oorhandig wat hulle drome ’n hoopstoot sal gee.
Video
‘Sien ons hart’ – Dankie, Lottoland
Die Pionierskool het nie woorde gehad toe hulle die laaste brief van Lottoland oopgemaak en gelees het nie.
Video
Dag van hoop - Dankie, Lottoland
Cupcakes of Hope staan nou nader aan hulle teiken om 'n Neuroblastoma sentrum in Suid Afrika oop te maak.
Video
Robertson Samaritaan - Dankie, Lottoland
Linda wat al vir 14 jaar 700 mense met kos voorsien, word 'n hupstoot gegee met nuwe uitrusting en fondse om te kan aanhou met haar wonderlike dade.
Video
Enorme uitdagings - Dankie, Lottoland
Abraham Kriel Kinderhuis sal nou hulle nuwe koffiewinkel kan oopmaak.
Video
Atmosfeer van hoop - Dankie, Lottoland
Toevlug Sentrum gaan nou nuwe lewe aan die geboue kan gee.
Video
"Dit voel onwerklik" - Dankie, Lottoland
Elsabé Daneel het nóg 'n koevert in haar mou gehad vir die Alta du Toit Nasorg Sentrum.
Video
Wat hulle vir ander kan doen - Dankie, Lottoland
Die ouer mans by Huis van Genade se lewens gaan heelwat verbeter, en Lieza en Adriaan het nou genoeg om nog voort te gaan.
Video
Trane van Vreugde - Dankie, Lottoland
Ivonne Gentle en almal by Gentlecare Sorgsentrum se lewens was heeltemal verander deur die bussie en geld skenking.
Video
"Ek het gedink dit was dit..." - Dankie, Lottoland
Beauty word uitgerus en gefonds om aan te hou met die klein skooltjie, Zoe Educare in Sutherland.
Video
Almal het 'n Bianca nodig - Dankie, Lottoland
Bianca van Missing Children South Africa word gehelp om aan te hou met haar vrywillige 24 uur werk met vermiste persone.
Video
'We can't give up.' - Dankie, Lottoland
Iris House staan op die drumpel van deure toemaak, maar Lottoland het seker gemaak dat hulle nog lank gaan oop bly.
Wys nog
24 van 42