Dankie, Lottoland
144
Realiteit
PG
Welkom
Video's
'Oh julle is skelm.' - Dankie, Lottoland
Video
10 Julie
Lottoland het alreeds die 'engele' by Nazareth Care met 'n paar geskenke geseën, en gee toe ook skootrekenaars vir die kinders en bejaardes om te kan gebruik.
Teken in en KYK
Up Next
Geseënd - Dankie, Lottoland
03 Julie
Stories wat ons harte raak - Dankie, Lottoland
26 Junie
'OK vir wie sê ek dankie?' - Dankie, Lottoland
26 Junie
Selfvertroue – Dankie, Lottoland
05 Junie
Sig vir Kersfees – Dankie, Lottoland
29 Mei
‘n Bederfie – Dankie, Lottoland
22 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Skryf in! – Kwêla Dorp van die jaar 2024
Dit is weer tyd vir die immergewilde Kwêla “Dorp van die jaar”- kompetisie!
Nuus
Leah bring Lottoland-hoop na dorpe
Oktober gaan inderdaad die mooiste maand wees wanneer kykNET-kykers saam met die gewilde sanger Leah na 13 dorpe regoor Suid-Afrika koers kies om drome te help bewaarheid.
Nuus
“Lottoland help ’n dorp”: Samewerking is die sleutel tot Clanwilliam se sukses + goeie nuus vir ander dorpe!
“As ons vra, gaan hulle help. Vir die eerste keer het ons geld om iets te kan doen!”
Nuus
“Lottoland help ’n dorp”: Die kroon van Kroonstad skyn weer + goeie nuus vir ander dorpe!
“Hoe meer ons dit gaan doen, hoe meer mense gaan betrokke raak.”