In die gewilde TV-program "Dankie, Lottoland" verander Lottoland lewens met die hulp van Suid-Afrikaanse bekendes. Ons kuier by behoeftige mense wat ’n verskil maak, en verras hulle met groen koeverte wat nood omskep in nuwe hoop.
Volgende op
S7 | E8
31 Mei 21:30
'S7/E8 of 13'. Frank Rautenbach besoek drie inspirerende individue wat passievol is oor onderwys. Elkeen veg 'n persoonl...