Binnelanders
144
Drama
13
Welkom
Nuus
Foto's
Video's
Binnelanders Video's
Wat was dit? – Binnelanders
Na ’n harde geluid, ontvang Annelize ’n oproep oor ’n ontploffing op die hospitaal se bouperseel.
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Binnelanders
Dawid en Conrad is kop in een mus; Annelize se broer het verskyn; iemand se lewe is op die spel. Moet nie vandeesweek drama in Binnelanders misloop nie.
‘Ek is nou hier’ – Binnelanders
Annelize was sprakeloos gewees toe Wessel Mouton (haar regte broer) aan haar deur kom klop het.
‘My hemel lê by jou’ – Binnelanders
Gaby en Dr. Uys Wagener is amptelik ‘n paartjie!
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – Binnelanders
Annelize word weer vasgevang in groot drama volgende week!
‘Code blue!’ – Binnelanders
Almal moes vinnig inspring om met dié ongeluk te help!
Amptelike voorskou – Binnelanders S12
Daar gaan nie ’n tekort aan naelbyt-drama wees in die 12de seisoen van Binnelanders nie. Skakel elke weeksaand om 19:30 in vir die nuutste nuus, en drama, wat die rondtes doen in Binneland-stereo.
Voorskou: 6 – 10 Junie 2022 – Binnelanders
Gaan Gaby en Uys ooit die goue middeweg kan vind in hulle verhouding?
Zanel moet weet – Binnelanders
Wat is dan lekkerder as ’n crème brûlée-kaaskoek, of ’n goeie merlot? ’n Soen vir Tertius, natuurlik.
Voorskou: 30 Mei - 3 Junie 2022 – Binnelanders
’n Bekommerde Ruan praat sy hart uit teenoor Danny en moet haas na Tracy. Maar sal hy betyds wees?
’n Goeie konsep? – Binnelanders
Tertius en Zee se idee vir die spanbou het dalk nou nie gewen nie, maar ons dink nie dit pla hulle te veel op dié oomblik nie…
Voorskou: 23 - 27 Mei 2022 – Binnelanders
Ndlovu en Steve gee vir Annelize ’n hoofpyn, terwyl Conrad ’n ander taktiek gebruik om nader aan ’n projek te kom.
‘Almal haat jou’ – Binnelanders
Nou dat Conrad ’n “gewone personeellid” is, het hy toegang tot interessante inligting.
Voorskou: 16 - 20 Mei 2022 – Binnelanders
Daar is meer as een persoon wat hulle mes in het vir Annelize.
At word verraai – Binnelanders
Nadat Annelize vir Conrad verwyder as die uitvoerende bestuurder van Binneland Kliniek, gooi sy nóg ’n mosie op die tafel.
’n Uitval soos min – Binnelanders
Sal Tertius en Annelize kan aangaan na dié heftige uitval?
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Binnelanders
Is Annelize ‘n dubbel-agent? Gaan Tertius Binneland Kliniek verlaat? Sukkel die nuwe dokters? Skakel in vir al dié intriges elke weeksaand om 19:30.
Die regte persoon vir die taak – Binnelanders
At belowe Annelize alles waarvan sy nog altyd gedroom het, indien sy hom sal help.
‘Ek dink ons moet uitmaak’ – Binnelanders
Chanel is geskok wanneer Martin voorstel dat hulle hul verhouding verbreek.
Voorskou: 2 - 6 Mei 2022 – Binnelanders
Jeremy se onderhoud met At hou groot nagevolge in en daar word druk op Conrad uitgeoefen om in te gryp met At.
Jy gee om? – Binnelanders
Laat dié ‘n les vir almal wees: Louis Koster gaan niemand duld wat die geluk van sy kind – en sy kind se ma – bedreig nie.
Voorskou: 25 - 29 April 2022 – Binnelanders
Volgende op Binnelanders: Annelize speel kat-en-muis met ’n joernalis, terwyl Conrad bevestiging van sy vermoedens kry en besluit om nie langer stil te bly nie.
Die eerste afspraak – Binnelanders
’n Drankie saam met ’n vriend of ’n langverwagte eerste afspraak? Ongeag, Liam en Karen is te kostelik.
Voorskou: 27 Jun - 1 Jul – Binnelanders
Meer Drama op kykNET
Video
Voorskou: 16 - 20 Mei 2022 – Getroud met Rugby
Video
Voorskou: 16 - 20 Mei 2022 – Suidooster
Video
Voorskou: 16 - 20 Mei 2022 – Binnelanders
Video
At word verraai – Binnelanders
Video
Voorskou: 16 – 19 Mei 2022 – Arendsvlei
Video
Totsiens, Simon – Getroud met Rugby
Video
’n Uitval soos min – Binnelanders
Video
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Getroud met rugby
Video
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Suidooster
Video
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Binnelanders
Video
Die regte persoon vir die taak – Binnelanders
Video
Voorskou: 9 – 12 Mei 2022 – Arendsvlei
Video
‘Sal jy met my trou?’ – Arendsvlei
Video
‘Ek dink ons moet uitmaak’ – Binnelanders
Video
Voorskou: 2 - 6 Mei – Getroud met Rugby
Video
Voorskou: 2 - 6 Mei – Suidooster
Video
Voorskou: 2 - 6 Mei 2022 – Binnelanders
Video
Voorskou: 2 – 5 Mei 2022 – Arendsvlei
Video
‘Skrik wakker’ – Arendsvlei
Video
‘Tick-tock’ – Getroud met rugby
Video
Jy gee om? – Binnelanders
Video
Voorskou: 25 - 29 April – Getroud met Rugby
Video
Voorskou: 25 - 29 April 2022 – Suidooster
Video
Voorskou: 25 - 29 April 2022 – Binnelanders