Logo
Binnelanders Showpage Billboard 1600x800
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

seisoen

12

Binnelanders Poster 440x610 for DStv

Oor die program

Binnelanders, ’n halfuur lange weeksdag-drama, handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind by die Binneland-kliniek. Alles lyk van ver af gesond, maar in die gange en sale van dié kliniek – heel dikwels ook in die raadsale – is dit ’n ander storie.

Volgende op

S12 | E207
21 Maart 21:30
'S12/E207'. Nina raak bewus van afsydigheid, Annelize sukkel om haar gevoelens weg te steek, en Karen is bekommerd oor L...

Nog Programme