Logo
4Mure 1600x640 Billboard copy
web uni tv guide

4 Mure

144Drama16 V

seisoen

1

Poster

Hierdie reeks wat afspeel iewers in Suid-Afrika bied alleenstaande episodes wat elk hul eie storie, karakters en genre het. Die episodes word verbind deur Marcelina, die sjarmante kamerskoonmaker wat met haar kop in die wolke lewe. Sy lei ’n string diverse karakters deur elkeen se persoonlike struwelinge, romanse, gruwels en selfs ’n tydskering. Niemand kom ongedeerd daaruit nie...

S1 | E5
09 Februarie 20:30
'S1/E5'. 'n Jong PR-meisie bespreek 'n hotelkamer - bang dat sy aan insomnia sal ly voor haar groot vergadering die volg...

Nog Programme