web uni tv guide
1 spoor avonture S2 SP BB
web uni tv guide

1 Spoor Avonture

144Realiteit18

seisoen

1 Spoor avonture S2 Poster

Vir die drie manne op hul avontuurmotorfietse kan die grondpad nie gou genoeg kom nie. Of uitdagend genoeg wees nie. 

S2 | E1
06 Oktober 17:30
'S2/E1'. 1 Spoor Avonture begin by Country Trax buite Amersfoort. Hier kry ons wenke en selfvertroue vir ons groot agter...

1 Spoor avonture sny vars spore

News18 September 2025
Die gewilde kykNET-reeks "1-Spoor-avonture" vat weer die pad in ’n tweede seisoen en nooi kykers uit na ’n avontuur vol kameraadskap, opwindende roetes en onvergeetlike ontmoetings.
1 spoor avonture S2 Article image

Die program volg ’n groep ervare avontuurmotorfietsryers wat van Suid-Afrika se mooiste grondpaaie, berge en kusstreke verken – van die Oos-Vrystaat en Noordoos-Kaap se bergpasse tot die Karoo, Tuinroete en Wes-Kaap se suidelike agterpaaie, met die epiese tog wat eindig by Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika.

Die reeks word aangebied deur drie bekende en ervare motorfietsryers, elk met hul eie unieke styl en persoonlikheid:

·       André de Villiers, ’n bekende gesig op kykNET sedert 2004 en 4x4-spesialis.

·       Hans Strydom, ’n ywerige veldmotorfietsryer sedert 1975 met meer as 122 000 volgelinge op sosiale media.

·       Franswa Smit, stigter van My Bike Adventures & Toere en Motorfietskampering Suid-Afrika, en passievol oor avontuurmotorfietsritte en toerisme.

Hierdie ervare aanbieders bring hul kundigheid, passie en pioniersgees na elke roete.

Daar is ’n besonderse bekoring in die vryheid wat ’n mens ervaar wanneer jy op ’n grondpad met ’n motorfiets die oop pad aandurf – die gebrul van die enjin onder jou en die ongerepte natuurskoon wat jou omring. 1-Spoor-avonture vang daardie gevoel vas en maak kykers deel van die onvergeetlike ervarings langs die pad.

Die motorfietse

  • Hans Strydom ry op sy betroubare Honda Africa Twin, beter bekend as die “Rooikat”.
  • Franswa Smit se Suzuki V-Strom, “Samurai”, neem hom op uitdagende roetes.
  • André de Villiers bestuur die BMW 1250 GS Adventure van Fly to Ride, bekend as die “2x1”, en bring sy uitgebreide 4x4-ervaring saam.

Wat maak elke episode besonders?

Elke episode fokus op die unieke ervaring van avontuurmotorfietsry en kombineer die volgende elemente:

  • Verkenning – bestemmings wat slegs per motorfiets bereik kan word.
  • Praktiese wenke – insigte oor hoe om te ry, wat om te pak, en moets en moenies vir elke toer.
  • Kameraadskap – die band tussen die ryers en die verhale wat hulle deel.
  • Plaaslike gidse – nuwe gesigte wat hul geheime roetes en dorpe wys.
  • Kampvuurgeselsies – ontmoetings met mense langs die pad en die stories wat hulle vertel.

1 Spoor avonture wil kykers inspireer om self avontuurmotorfietstoerisme te ontdek hier in Suid-Afrika. Die reeks wys nie net die ongelooflike skoonheid van ons land se grondpaaie, bergpasse en mense nie, maar beklemtoon ook die vryheid, kameraadskap en die sensasie van ontdekking wat elke ryer beleef. Elke episode is ’n uitnodiging aan kykers om die pad aan te durf, nuwe ervarings te soek en hul eie avonture te beleef.

1 Spoor avonture begin Maandag 6 Oktober om 17:30 op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit sal ook op DStv Stream beskikbaar wees.

Nog Programme

DStv Catchup
Suidooster S10 Poster KN

Suidooster

18:00 | 06 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Diepe waters S4 Poster

Diepe Waters

18:30 | 06 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Binnelanders S15 Poster

Binnelanders

19:30 | 06 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Skemergrond S2

Skemergrond

19:30 | 06 Okt
web uni tv guide
Kanaal
145
DStv Catchup
Magda Louw S3 Poster

Magda Louw

20:00 | 06 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
In Gesprek

In Gesprek

20:30 | 06 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Spoorloos losprys poster

Spoorloos

20:00 | 07 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
Waar daar n wil is S2 Poster

Waar Daar 'n Wil Is

21:00 | 07 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
Koppieteefontein S8 Poster

KoppieTeeFontein

21:30 | 07 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Boer soek n vrou S17 Maint Poster

Boer Soek 'n Vrou

20:00 | 09 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
Vat jou goed en trek S12 Poster

Vat Jou Goed En Trek

17:30 | 10 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Reenboogrant poster

Reënboogrant

18:30 | 10 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Toks & Tjops

Toks & Tjops

20:00 | 10 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
Wanderlus S4 Poster

Wanderlus

18:00 | 11 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
Pootpraktyk S1 Poster

Pootpraktyk

18:30 | 11 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Ysters op die platteland S1 Poster

Ysters Op Die Platteland

19:30 | 11 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Moer n boer S2 Poster

Moer 'n boer

20:00 | 11 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Tussen Mure S1 Poster

Tussen Mure: Masculus

17:30 | 12 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Fiesta S27 Poster

Fiësta

18:00 | 12 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Se Jou Se S5

Sê Jou Sê

19:00 | 12 Okt
web uni tv guide
Kanaal
145
Megaboere S7 Poster

Megaboere

20:00 | 13 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144