Playlist Videos
Video
Peri mortem keisersnee – Hartklop
Ongelukkig kon nie een van dié dokters, insluitend Louw, vir Karima red nie…
Video
Motte – Hartklop
Jolene was baie braaf gewees om haar hart oop te maak teenoor Fezile.
Video
“Koeks” – Hartklop
Uiteindelik maak Gustav se optrede teenoor Jolene en Suzanne sin!
Video
‘n Dawerende geweerskoot – Hartklop
Suzanne moes vanaand ‘n lewens-veranderende besluit geneem het om haar personeel te red…
Video
Larinks en die farinks – Hartklop
Wat was van die uitdagings gewees om ‘n mediese dramareeks soos “Hartklop” te maak?
Video
Vreemder as fiksie – Hartklop
Watter mediese gevalle het die span van “Hartklop” geskok gelaat?
Video
Lemonade – Hartklop
Elani is besig om oor haar fobie vir urine te kom!
Video
Skoon – Hartklop
Gaan Jolene ooit “skoon” wees na haar stiefpa se dood?
Video
“Reality gold!” – Hartklop
Niemand het verwag dat Vanes-Mari du Toit ‘n pasiënt by Beyers Naudé Akademiese Hospitaal gaan wees nie…
Video
Hartsake – Hartklop
Gaan Veronica luister na Suzanne se versoek? Kyk #Hartklop en vind uit!
Video
Lem – Hartklop
Is hierdie die einde van Deon, of gaan Jolene hom red?
Video
“One-way ticket to hell” – Hartklop
Elani is glad nie ingenome met hoe sy van Karima en Louw se “shotgun”-troue uitgevind het nie.
Video
Lorazepam! – Hartklop
“Ek moes hom geskiet het.”
Video
“Nee, Tyson” – Hartklop
Elani was nie voorbereid gewees op die verlies van Tyson, haar pasiënt, nie.
Video
“Boet” – Hartklop
Fezile gaan beslis nie vinnig van dié pasiënt vergeet nie!
Video
“Jy’t haar dood gemaak” – Hartklop
Jolene was oorkom deur emosie toe sy gesien het Kayla is oorlede na ‘n skietvoorval.
Video
‘n Wonderwerk – Hartklop
“As enigiets gebeur, was dit veronderstel om so te gaan.”
Video
“Die ‘bar’ is hoog” – Hartklop
Gerald Steyn en Nykie Pretorius gesels eksklusief met kykNET-Digitaal oor wat hulle van die eerste episode van “Hartklop” gedink het.
Video
Ware gebeurtenisse en intriges – Hartklop
Die akteurs van “Hartklop” verklap waarna kykers kan uitsien in die volgende episodes van dié mediese dramareeks.
Video
‘n Uitdagende samelewing – Hartklop
Zoë Laband en Christo Davids vertel ons meer oor Beyers Naudé Akademiese Hospitaal en van die uitdagings wat die karakters in hierdie omgewing kan verwag.
Video
Lewe en dood – Hartklop
Dr. Jolene worstel met ‘n groot etiese probleem in die eerste episode van “Hartklop”.
Video
Voorskou: 18 Julie 2023 – Hartklop
Dis Elani, Karima en Fezile se eerste dag as huisdokters by die Beyers Naudé Akademiese Hospitaal. 'n Mediese raaisel los vir Veronica en Elani verstom.
Video
“Something so beautiful” – Hartklop
Die Hartklop-akteurs het ons meer vertel oor wat kykers kan verwag van dié splinternuwe drama!
Video
Amptelike voorskou – Hartklop
“Ons baklei teen ‘n gebreekte stelsel.” Skakel vanaf 18 Julie 2023 om 20:00 in vir die splinternuwe kykNET-dramareeks, “Hartklop”.