Playlist Videos
Video
Wlotzkasbaken – Die groot niks
Neil Sandilands vertel ons meer oor die Wlotzkasbaken wat 30 km buite Swakopmund te sien is.
Video
Kuratorskap – Die groot niks
Neil Sandilands besoek Kaap Kruis en brei uit oor die balans wat versteur word in dié area.
Video
“Ons hoor graag” – Die groot niks
Charles Zandberg deel een van sy gedigte met Neil.
Video
“Dit was wow” – Die groot niks
Neil en sy span was bevoorreg om die “koning van die woestyn” te sien tydens hulle reis.
Video
Die vergadering – Die groot niks
Neil Sandilands maak kennis met drie van die 34 “Stone Men”- beelde wat jy in Kaokoland vind.
Video
Rocky point – Die groot niks
Wie sou kon dink dat so afgeleë gebied op die skedelkus soveel stories het om te vertel?
Video
Niks en alles – Die groot niks
Die span se reis eindig by die Epupa-valle.