Logo
Ladies Launch Mobile BB RHOWL
web uni tv guide

Die Real Housewives van die Wynlande

144Realiteit16 L

Unieke name – Die Real Housewives van die Wynlande

Nuus
26 Mei 2023
Mariska het in vandeesweek se episode van “Die Real Housewives van die Wynlande” verklap dat sy tans haar tweede kind verwag.
RHOWL Ep 6 Mariska

Dit was skaars ‘n paar minute na Mariska die ander dames ingelig het dat sy weer swanger is of die gesprek het reeds gedraai na wat die tweede babatjie se naam moontlik kan wees.

Ons kyk na unieke, interessante en soms net vreemde name in Hollywood in die lys hieronder:

Rihanna en A$AP Rocky

RZA

Ed Sheeran en Cherry Seaborn

Lyra Antarctica

Elon Musk en Grimes

Exa Dark Sideræl (Y) en X Æ A-Xii, (X)

Kylie Jenner en Travis Scott

Stormi en Aire

Nicolas Cage en Alice Kim

Kal-El

Mike Myers en Kelly Tisdale

Sunday Molly

Marc Silverstein en Busy Philipps

Cricket Pearl en Birdie Leigh

Arpad Busson en Uma Thurman

Rosalind Arusha Arkadina Altalune Florence

Jamie Oliver en Juliette Norton

Poppy Honey Rosie, Daisy Boo Pamela, Buddy Bear en Petal Blossom Rainbow

Jacob Pechenik en Zooey Deschanel

Elsie Otter

Frank Zappa en Adelaide Gail Zappa

Moon Unit, Dweezil en Diva Thin Muffin

Hilary Duff en Matthew Koma

Banks Violet Bair

Shannyn Sossamon en Dallas Clayton

Audio Science Clayton

Skakel in vir die sewende episode van Die Real Housewives van die Wynlande om te sien hoe Mariska se verjaarsdagpartytjie gaan verloop. Gesels ook saam op FacebookTwitter en Instagram deur die hutsmerk, #RHOWL te gebruik