Nuus
Alles
Nuus
Heinrich Wentzel: Jong talent van Bonnievale nou deel van "Een keer om die son"
Hy is ’n plaaskind en slimkop wat eens ’n mediese loopbaan oorweeg het, maar toe die toneelgogga eers gebyt het, het Heinrich Wentzel besef dit is waar hy wil wees.
Nuus
Oppiestoep vier tien jaar van stories op kykNET
Die gewilde storievertel-reeks Oppiestoep bereik ’n belangrike mylpaal met die bekendstelling van Seisoen 10, wat op Vrydag, 27 Februarie om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) afskop.
Nuus
Steenbras- en glasnoedels -kerriepotjie: Hentiesbaai – Op pad met my potjie
Dié vispotjie lyk net te heerlik!
Nuus
Briefies, ’n eerste soen en ’n wild card wat alles – weer – in Op my eish! verander
In episode vier van Op my eish! het ’n nuwe wending in Ruan se liefdesreis tot ’n dramatiese mengsel van romanse, verrassings en ’n moeilike afskeid gelei.
Nuus
Nuwe dokumentêre reeks: Wie is Frank Opperman werklik?
Frank begin Woensdag 18 Februarie om 20:00 op kykNET.
Nuus
Hoogtepunte in Februarie op die kykNET-kanale
Hier is wat in Februarie voorlê op kykNET en kykNET&kie!
Nuus
Varkvleispotjie en koring: Otjimbingwe – Op pad met my potjie
Probeer gerus dié varkvleispotjie!
Nuus
Eerste twee dames pak hulle tasse in Op my eish! – en die emosies loop hoog
Episode drie van Op my eish! het ’n nuwe fase in Ruan se soektog na liefde ingelui toe hy die eerste keer twee dames se harte moes breek.
Nuus
Globale fenomeen Landman praat Afrikaans op kykNET
Dit is sedert 2024 een van die gewildste dramareekse wêreldwyd, en op 22 Februarie maak Landman ook sy buiging op kykNET – in Afrikaans.
Nuus
Sê jou sê is terug: Die geselsprogram waar geen onderwerp taboe is nie
Die tonge gaan weer binnekort klap wanneer kykNET&kie (DStv-kanaal 145) se sesde seisoen van Sê jou sê op Sondag 2 Februarie afskop. Dié gewilde geselsprogram gaan nogmaals die kollig laat val op gewone mense se uitdagings, hartseer verhale en omstrede onderwerpe.
Nuus
Skemergrond: Ayden October — ‘Kwesbare jongmanne is vatbaar vir verkeerde invloede’
In Skemergrond ontvou een van die mees relevante storielyne tot dusver wanneer Junior, vertolk deur Ayden October, ’n ingrypende transformasie ondergaan.
Nuus
Botterskorsietert en vaalkospotjie: Emilienhof – Op pad met my potjie
Dié lekkerste botterskorsietert om vir gaste te bedien.
Nuus
’n Onverwagte wending skud Op my eish! behoorlik: Chantelle Smith maak haar verskyning as eerste wild card
In hierdie week se episode van Op my eish! leer kykers ’n nuwe gesig ken wanneer Chantelle Smith onverwags as die seisoen se eerste “wild card” haar opwagting maak.
Nuus
5 redes om die tweede seisoen van "Een keer om die son" te kyk
Die Van Wyks van "Een keer om die son" keer op 20 Januarie 2026 om 20:00 terug na kykNET.
Nuus
Beesbene-potjie en pap met geroomde mielies: Katutura – Op pad met my potjie
Probeer gerus dié ekonomiese gereg.
Nuus
Ricky Gervais. Steve Carell. Albert Pretorius. – Die kantoor
Geliefde plaaslike akteur vertolk ikoniese rol van die baas in ’n Afrikaanse herverbeelding van "The Office".
Wys nog
16 van 739