Logo
Vuil Wasgoed
web uni tv guide

Vuil Wasgoed

144Donker komedie
Vuil Wasgoed Poster

Oor die film

Opsomming:
Wim en Kevin werk by ’n wassery waar hul as teenvoeter vir hulle vervelige bestaan partytjies in hul kliënte se klere bywoon. Gedurende een van hierdie partytjies ontdek hulle ’n afgekapte vinger in een van die baadjies. Wat volg is lekker gatskop-aksie in Afrikaans! 

Rolverdeling:
Bennie Fourie
Bouwer Bosch
Charlie Bouguenon
Leandie du Randt Bosch
Nico Panagio
Simoné Nortmann
Stiaan Smith
Tim Theron

Agter die skerms:
Regisseur: Morné du Toit
Draaiboek: Bennie Fourie
Vervaardigers: Anneke Villet, Bennie Fourie, Bouwer Bosch, Danie Bester, Jan du Plessis, Karen Meiring en Kaye Ann Williams