Logo
Vaselinetjie_Billboard
web uni tv guide

Vaselinetjie

144Drama
Vaselinetjie_Web

Meer oor film

Opsomming:
Vaselinetjie vertel die verhaal van ’n wit dogtertjie wat deur haar bruin grootouers in die Noord-Kaap grootgemaak word. Die welsyn vind uit dat sy nie hulle biologiese kleinkind is nie en sy word na ’n staatsweeshuis in Johannesburg gestuur. Hier kom Vaselinetjie voor verskeie uitdagings te staan.

Rolverdeling:
Arno Greeff
Anchen du Plessis
Daniah De Villiers
Elani Dekker
Elzet Nel
Marguerite van Eeden
Nicole Bond
Royston Stoffels
Shaleen Surtie-Richards

Agter die skerms:
Regisseur: Corné van Rooyen
Draaiboek: Corné van Rooyen en René van Rooyen
Vervaardiger: René van Rooyen