Logo
Kanarie
web uni tv guide

Kanarie

144Drama
Kanarie

Oor die film

Kanarie is ’n musikale oorlogsdrama, gebaseer op ware gebeure, wat afspeel in Suid-Afrika in 1985 en die storie vertel van Johan Niemand, ’n jong seun wat in ’n tyd van onderdrukking gedwing word om sy identiteit te vind.

Opsomming:
Wanneer Johan Niemand vir militêre diensplig opgeroep word, lê hy ’n oudisie af vir die Suid-Afrikaanse Kerkkoor en Konsertgroep, die “Kanaries”, en word aanvaar. In ’n politieke landskap waar wet en godsdiens individualiteit onderdruk, moet Johan en die Kanaries militêre opleiding doen en daarna op ’n landwye toer gaan, mense vermaak en geloof in die kerk en weermag versterk. Op toer ontwikkel Johan gevoelens vir ’n mede-koormaat en dit veroorsaak dat hy alles oor homself en sy wêreld bevraagteken. Hy ontmoet verskeie karakters op toer; sommige trots op die koor se pogings en ander wat hom bewus maak van die realiteit en effek van Apartheid in Suid-Afrika. Namate Johan sy geloof, patriotisme en seksualiteit bevraagteken, lei sy kreatiwiteit en passie vir musiek tot direkte konflik met sy bevelvoerders.

Rolverdeling:
Schalk Bezuidenhout  
Hannes Otto  
Germandt Geldenhuys  
Gérard Rudolf
Jacques Bessenger
Beer Adriaanse
Ludwig Binge
Francois Jacobs
De Klerk Oelofse
Dawid Viviers
Andrico Goosen  

Agter die skerms:
Regisseur: Christiaan Olwagen  
Oorspronklike draaiboek: Charl-Johan Lingenfelder en Christiaan Olwagen  
Vervaardigers: Jaco Smit en Roelof Storm  

Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s
Kanarie: Foto’s

Kanarie: Foto’s

1 van 13

Die akteurs

Schalk Bezuidenhout
Schalk Bezuidenhout
Hannes Otto
Hannes Otto
Germandt Geldenhuys
Germandt Geldenhuys
Gérard Rudolf
Gérard Rudolf
Jacques Bessenger
Jacques Bessenger
Beer Adriaanse
Beer Adriaanse
Ludwig Binge
Ludwig Binge
Francois Jacobs
Francois Jacobs
De Klerk Oelofse
De Klerk Oelofse
Dawid Viviers
Dawid Viviers
Andrico Goosen
Andrico Goosen