Logo
Fiela se Kind
web uni tv guide

Fiela se Kind

144DramaPG
Fiela se kind

Meer oor die film

Suidelike Afrika, 1865. Wanneer Fiela, ’n hardwerkende bruin vrou, ’n driejarige wit seuntjie op haar voorstoep ontdek, het haar besluit om hom in te neem langdurige gevolge vir haar en die kind. Na ’n dekade in Fiela se sorg, word Benjamin raakgesien deur regeringsowerhede en word hy weggeneem van haar, en terugbesorg aan die wit familie van houtkappers waarvandaan hulle glo hy kom.

Verwyder deur die gereg en afstand, spandeer Fiela en Benjamin die volgende dekade om mekaar op te spoor terwyl hulle terselfdertyd vrede maak met hulle individuele identiteite. Fiela het ’n seun verloor en verval geleidelik in depressie, ’n gemoedstoestand wat verder vererger word deur die mishandeling wat sy ondervind aan die hand van die gereg, en Benjamin se nuwe pa terwyl sy hom probeer opspoor. Benjamin, aan die ander kant, word gewerp in ’n verarmde omgewing waarin hy mishandel word, een waarin hy geforseer word om ’n nuwe identiteit aan te neem terwyl hy sy eie onderdruk. Lees meer oor dié film hier.

Die rolverdeling sluit in:
Fiela Komoetie – vertolk deur Zenobia Kloppers
Jong Benjamin Komoetie – vertolk deur Luca Bornman
Benjamin Komoetie – vertolk deur Wayne Smith
Selling Komoetie – vertolk deur Wayne van Rooyen
Elias van Rooyen – vertolk deur Drikus Volschenk 
Barta van Rooyen – vertolk deur Cindy Swanepoel 
Nina van Rooyen – vertolk deur Melissa Willering 
Jong Nina van Rooyen – Chiara Roodt
Tollie Komoetie – vertolk deur Stefan Erasmus 
Lange – vertolk deur Andre Stoltz
Dikke – vertolk deur Willie Ludik
Willem van Rooyen – vertolk deur Gerald Steyn
Jong Dawid Komoetie – vertolk deur Leighman Marshall
Dawid Komoetie – vertolk deur Morné Steyn
Jong Tollie Komoetie – vertolk deur Mateo Olivier
Magistraat – vertolk deur Francois Stemmet
Polisie-beampte – vertolk deur Roget Ellis
Kristoffel van Rooyen – vertolk deur Ivar Thomson
Jong Emma Komoetie – vertolk deur Keisha Louis
Emma Komoetie – vertolk deur Carla Classen
Jong Kittie Komoetie – vertolk deur Jordan Naude
Jong Benjamin Komoetie – vertolk deur Daniel John van Zyl 
Jong Tollie Komoetie – vertolk deur Leszaro Jackson
Jong Dawid Komoetie – vertolk deur Israel Andries
Jong Emma Komoetie – vertolk deur Clea Prins
Kittie Komoetie – vertolk deur Kyra Phillips
Baba Dawid Komoetie – vertolk deur Luzium Jackson  

Agter die skerms is:
Vervaardiger – Danie Bester en Brett Michael Innes
Regisseur – Brett Michael Innes
Skrywer – Brett Michael Innes
Kinematograaf – Tom Marais 
Grimeerkunstenaar – Maritsa Mauritz
Redigeerder – C.A. van Aswegen 
Musiek – Kyle Shepherd 

Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s
Fiela se Kind: Foto’s

Fiela se Kind: Foto’s

1 van 26

Die akteurs

Fiela se Kind009
Zenobia Kloppers
Fiela se Kind003
Wayne Smith
Fiela se Kind017
Stefan Erasmus 
Fiela se Kind002
Luca Bornman
Fiela se Kind001
Cindy Swanepoel
Fiela se Kind007
Drikus Volschenk 
Fiela se Kind018
Wayne van Rooyen
Fiela se Kind015
Melissa Willering 
Fiela se Kind014
Chiara Roodt
Fiela se Kind013
Francois Stemmet
Fiela se Kind004
Leighman Marshall
Fiela se Kind010
Carla Classen
Fiela se Kind008
Kyra Phillips
Fiela se Kind005
Morné Steyn
Fiela se Kind006
Willie Ludik
Fiela se Kind012
Andre Stoltz
Fiela se Kind016
Mateo Olivier
Fiela se Kind011
Ivar Thomson
Fiela se Kind019
Gerald Steyn