Logo

Skryf in by die Kompetisie

Ken jy ’n behoeftige organisasie of individu wat ’n verskil maak, ander inspireer en hulp nodig het? Benoem hulle vir Dankie, Lottoland, Seisoen 5!

Homepage Billboard 1600x800 (2)

Seisoen 5 – Dankie, Lottoland

In die gewilde tv-program Dankie Lottoland verander Lottoland lewens met die hulp van Suid-Afrikaanse bekendes.
Ons kuier by behoeftige mense wat ’n verskil maak, en verras hulle met groen koeverte wat nood omskep in nuwe hoop.
Ten einde word kykers geïnspireer om nood binne hulle gemeenskappe te identifiseer en ander mense te help.

Weet jy van iemand wat ander inspireer en help, ten spyte van persoonlike uitdagings?
Ken jy ’n individu of organisasie wat ’n verskil maak, maar self hulp nodig het?
Soek jy hulp om ander se nood te omskep in stories van hoop?
Skryf in of benoem hulle vir Dankie Lottoland se Seisoen 5!

Laai hierdie mini besigheidsplan af, gebruik dit as voorbeeld en riglyn.