Nuutste op kykNET
Video
Kokkedoor Vuur en Vlam 2: Watter hout braai die lekkerste?
Watter hout werk die beste vir jou? Hier's wat ons Kokkedore dink! 🪵 #KokkedoorVuurVlam, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
“Dis ‘n toets” – Die byl
Byl en sy span vermoed dat dié skrywer iets wegsteek, maar hulle kort meer bewyse voordat hulle aksie kan neem.
Video
Everil se roosterkoeke - Elders
Erns gesels met 'n plaaslike Melkhoutfonteiner, Everil Riddles en proe haar bekende roosterkoek. #Elders, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Toer om die vloer – Binnelanders
Uys, Tertius en Louis moet ‘n “band” begin!!
Video
Kokkedoor Vuur en Vlam 2 - Wat braai ons kokkedore alles op die vuur?
Wat is die vreemdste dis wat jy al op die vuur gemaak het? 🔥 Ons het by vanjaar se #KokkedoorVuurVlam deelnemers gaan hoor. Onthou om in te skakel vir episode twee, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Roosterkoek, honde en meer - Elders
Erns Grundling eet roosterkoek, stap saam met 'n Stilbaaier en haar honde en gesels met Toyota SA se Leon Theron en verken 'n spesiale plek langs die see. #Elders vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Hoe Ds Natasha du Plessis geroep is - Herders
Ds Natasha du Plessis vertel ons hoe sy geroep was om Teologie te studeer. #Herders, Sondae om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
'Saligmaker' - Koortjies met Elwira Standili
Lorenzo sing sy lied, 'Saligmaker'.
Wys nog
8 van 9474