Kaartjies
Dagprogram
Digitale projekte
SSF Blits
Nuus
Video's
Foto's
2019
2018
2017
Dít behoort jou aandag te trek
Nuus
kykNET se bekroonde ‘Stiekyt’-fliek nou op BoxOffice
kykNET se Stiekyt het drie pryse gewen by 2022 se Silwerskermfees.
Nuus
Vossie Vergas Homself beïndruk regoor die wêreld!
Lees meer.
Nuus
Kanarie vlieg na die VSA
Lees meer.
Nuus
Fiela se Kind binnekort op silwerdoek! – kykNET Films
Lees meer oor Brett Michael Innes se filmaanpassing van die bekroonde verhaal.
Nuus
Talle kykNET-projekte benoem – Saftas 2019
Lees meer.
Nuus
Produksie van Poppie Nongena-rolprent begin
Lees meer.
Nuus
Kanarie word internasionaal vereer
Kanarie het nóg drie internasionale toekennings voor sy plaaslike vrystelling ingepalm.
Nuus
Kanarie: Schalk, Christiaan op internasionale rooitapyt
Kanarie het op 29 Mei sy internasionale première in Toronto gehad. Hier is die eerste foto’s!
Nuus
Vaselinetjie binnekort op silwerdoek
Vaselinetjie, Anoeschka Von Meck se bekroonde jeugboek, word in September vanjaar as ’n film vrygestel.
Nuus
Kry dié Silwerskermfees-kortfilms eerste op ShowMax
Veertien Silwerskermfees-kortfilms is binnekort eksklusief op ShowMax beskikbaar – lees meer hier.
Nuus
Silwerskermfees 2016: Hier is die wenners!
Die Silwerskermfees-toekennings is op 27 Augustus 2016 tydens ’n spog-geleentheid in die Bay-hotel in Kampsbaai uitgedeel.
Nuus
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Van 24 tot 27 Augustus 2016 gaan die kykNET Silwerskermfees, vanjaar in sy sesde jaar, in Kampsbaai aangebied word en beoog om die Suid-Afrikaanse filmbedryf die platform te gee wat dit toekom.
Nuus
Silwerskermfees 2016: Top-15-kortfilms
Lees meer oor die 15 kortfilms wat by vanjaar se kykNET Silwerskermfees, van 24 tot 27 Augustus 2016 in Kampsbaai, vertoon gaan word.
Nuus
Alison Botha-verhaal gaan silwerdoek toe
Die dokumentêre rolprent Alison, wat Alison Botha se verhaal van triomf en oorlewing vertel, tref die silwerdoek op 12 Augustus 2016.
Nuus
Heidi se storie herleef op silwerdoek in Afrikaans
Die Switserse verhaal Heidi gaan later vanjaar vir die eerste keer in Afrikaans op die grootskerm verskyn.
Nuus
Foto: Linsen Loots
Ons het met die skrywer en regisseur Linsen Loots gesels oor die kortfliek Foto, wat binnekort te sien is by kykNET se Silwerskermfees.
Nuus
‘Verskietende Ster’ bied blik op wonderkind
Verskietende Ster, die verhaal van ’n moderne Beethoven wat ’n swaar las dra, tref die silwerdoek in April 2016.
Nuus
‘Pawpaw vir my darling’ vertel Damnvillers se storie
’n Pawpaw vir my darling is ’n greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Damnville, vanuit die perspektief van hul hond, Tsjaka.
Nuus
‘Dis ek, Anna’ plaas molestering in die soeklig
Dis ek, Anna, handel oor die seksuele molestering van Anna Bruwer deur haar stiefpa oor ’n tydperk van ses jaar. Dié fliek tref die silwerdoek op 23 Oktober 2015.
Nuus
‘Die Pro’ bied inspirasie vir oud en jonk
‘Die Pro’, die fliekweergawe van Leon de Villiers se boek, draai binnekort by kykNET se Silwerskermfees.
Nuus
Silwerskermfees-kortfliek: Vuil wasgoed
‘Vuil wasgoed’ het by die kykNET Silwerskermfees gedraai, en is in April ook op die kassie.
Nuus
Silwerskermfees-kortfliek: almon, henry
‘almon, henry’ het by die kykNET Silwerskermfees gedraai, en is in April ook op die kassie.
Nuus
Silwerskermfees-kortflieks in April
’n Rits kortflieks wat vir die eerste keer op die kykNET Silwerskermfees gedraai het, is in April op Saterdae om 21:00 op kykNET te sien.
Nog iets wat jy moet weet
Nuus
'Hier.Na' nou beskikbaar op DStv Box Office
Een van die trefferfilms by vanjaar se Silwerskermfees, is van 16 Desember op DStv Box Office beskikbaar.
Nuus
NFVF kondig aan dat 'Old Righteous Blues' Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 97ste Oscar-toekennings is
Die Nasionale Rolprent-en-video-stigting (National Film and Video Foundation oftewel NFVF) is trots om aan te kondig dat die speelfilm Old Righteous Blues gekies is om Suid-Afrika in die kategorie beste internasionale rolprent by die 97ste Oscar-toekennings te verteenwoordig.
Nuus
TV-benoemings vir kykNET Silwerskermtoekennings bekend
Vanjaar se televisie-benoemdes vir die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël die uitsonderlike talent en kreatiwiteit van die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap.
Nuus
Filmmakers en TV-bedryf gaan skitter by 12de kykNET Silwerskermfees
“Ons glo in die toekoms van Afrikaanse film en televisie, in die belangrikheid van ’n wye verskeidenheid stemme, en in die krag van stories om lewens te verander.”
Nuus
Kom verkoop jou idee vir 'n fliek of TV by die kykNET Silwerskerm Silwermark
Wie weet? Dalk is jou storie reg om verkoop te word.
Nuus
Gesoek: Vars talent én ervare hande vir die 2025 kykNET Silwerskermfees
Die 12de kykNET Silwerskermfees, wat tussen 28 en 31 Augustus 2024 in Kampsbaai plaasvind, bou voort op sy visie om ’n wegspringblok en platform aan aspirant-filmmakers in die TV- en rolprentbedryf te bied.
Nuus
Kyk die kort- en dokumentêre films van Silwerskermfees 2023 nou op kykNET
kykNET se Saterdagaandprogramrooster is voortaan volgepak met heerlike nuwe Afrikaanse films.
Nuus
Sterre skitter by die eerste kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie
Vind uit wie die groot wenners was van die eerste kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie!
Nuus
Hans gaan GROOT – op die grootdoek
Vind meer uit oor dié splinternuwe film!
Nuus
kykNET kondig die TV-benoemings vir die eerste Silwerskermfeestoekennings vir Film en Televisie aan
Vir die eerste keer deel kykNET ook Silwerskermfeesbeeldjies aan die akteurs, aanbieders en persoonlikhede uit wat tussen 1 April 2022 en 31 Maart 2023 vir puik televisievermaak gesorg het.
Nuus
Volledige benoemingslys – Silwerskermfees 2023
Hier volg die volledige benoemingslys vir die eerste Silwerskermfeestoekennings vir Film en Televisie.
Nuus
kykNET se bekroonde ‘Stiekyt’-fliek nou op BoxOffice
kykNET se Stiekyt het drie pryse gewen by 2022 se Silwerskermfees.
Nuus
kykNET Silwerskermfees loods opwindende ontwikkelingsprojek vir mini-dokumentêre
Is jy 'n dokumentêre filmmaker?
Nuus
The 10th kykNET Silwerskerm Film Festival
The 10th kykNET Silwerskerm Film Festival showcases Phumi Morare’s Lakutshon’ Ilanga, Oscar nominee Writing with Fire, and a variety of other award-winning existing works.
Nuus
#BestOf21: Vir ewig in ons harte
2021 was ‘n jaar van vele trane en moes ons karakter groet wat diep in ons harte gekruip het.
Nuus
Silwerskermfees 2022
kykNET hou 'n unieke 10de Silwerskermfees in Maart 2022
Nuus
Stream the latest and greatest South African short films, local film industry
SUPP gives you access to fresh-on-the-scene curated South African short films. And with a small cost of just R49,99 per month, it is certainly worth subscribing to!
Nuus
Toorbos November in rolprentteaters!
René van Rooyen se verwerking van die bekroonde skrywer Dalene Matthee se 2003 topverkoper roman, Toorbos sal vanaf 13 November 2020 in teaters landswyd te sien wees.
Nuus
Poppie swerf nou regoor die wêreld
Suid-Afrikaanse rolprentgehore en -kritici was nie die enigstes wat uitgeboul is deur die verhaal van Poppie Nongena nie.
Nuus
kykNET Silwerskermwebinaar: drie dokumentêre by die program gevoeg
Lees meer.
Nuus
Kyk die amptelike lokprent van Meisies wat fluit hier
Is daar hoop vir ’n tweede kans na ’n verbrokkelde huwelik? Miskien, maar nét as die reëls gevolg word.
Nuus
Nuwe formaat vir 2020 – kykNET Silwerskermfees
Vanjaar fokus ons op produksie, die ontwikkeling van kortfilms en ander aspekte van die filmbedryf.
Nuus
Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!
Die kykNET Silwerskermfees vier vanjaar ’n dekade van uitsonderlike films en talent in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf.
Nuus
Nuwe jaar = hope kykgenot op kykNET
’n Nuwe jaar, ’n nuwe dekade, met hope kykgenot wat voorlê op kykNET! Oudergewoonte skop ons die jaar af met nuwe seisoene van kykers se gunsteling programme, sowel as splinternuwe reekse.
Wys nog
24 van 76