- Filter by:
- All
- kykNET
- DStv News
- Highlights
- News
kykNET
Diepe Waters seisoen 5 verwelkom nuwe karakters
Diepe Waters-kykers kan uitsien na ‘n rits nuwe karakters in met die afskop van Seisoen 5.
Diepe Waters-kykers kan uitsien na ‘n rits nuwe karakters in met die afskop van Seisoen 5.
Kykers van kykNET se gewilde telenovela Diepe Waters groet hierdie week twee bekende gesigte wanneer Jean Henry en Altus Theart hul storielyne afsluit.
Terwyl Suid-Afrikaners op Erfenisdag hul unieke stories, kultuur en geskiedenis vier, stel kykNET bekend Daar was 'n tyd 'n splinternuwe agt-episode dokumentêre reeks
Afrikaanse boekliefhebbers, leeskringe en nuuskierige kykers kan uitsien na ’n splinternuwe televisiereeks, Boekmerk.
Die Bom, ’n 3-episode dokumentêre reeks, vertel die fassinerende verhaal van hierdie stuk geskiedenis wat nie so welbekend is nie.
In Onthul – Die Afrikaner: Broedertwis gesels Lourensa Eckard met bekende Suid-Afrikaners oor wat dit vandag beteken om ’n Afrikaner te wees. Die episode ondersoek die geskiedenis, taal en verdeeldheid wat dié identiteit vorm, en vra of groter begrip en samewerking moontlik is.
’n Nuwe kykNET-dokumentêre reeks werp die kollig op die vrae wat rugbygeesdriftiges al dekades lank teister – en dis veral nou relevant, met die Greatest Rivalry-reeks wat tans in Suid-Afrika aan die gang is.
’n Nuwe hoofstuk begin vir Jacques en Theresa! Ná al die seer uit die verlede en die struikelblokke op hul pad, het die geliefde paartjie ewige troue aan mekaar belowe in ’n betowerende tuintroue by die Swarts-woning.
Op soek na liefde? Boere kan nou inskryf vir Boer soek 'n vrou S19!
Reënboogrant keer terug met meer drama, romantiese dilemmas en splinternuwe moeilikheid.
Skyf nou in vir Kwêla Feite & Geite!
Kykers moet veral uitkyk vir dié vyf storielyne in Suidooster in Augustus.