Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
Voorskou: 16 - 19 Januarie 2023 – Arendsvlei
Video
13 Januarie
Die Cupido-gesin het nog baie vrae en Yvette vind uit oor Hein se geheim!
Teken in en KYK
Up Next
‘Amazing Grace’ – Arendsvlei
22 Desember
Voorskou: 19 - 22 Desember – Arendsvlei
16 Desember
‘Next of kin’ – Arendsvlei
15 Desember
Voorskou: 12 - 15 Desember – Arendsvlei
09 Desember
‘Die problem’ – Arendsvlei
08 Desember
Voorskou: 5 - 8 Desember – Arendsvlei
02 Desember
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 22 – 25 Januarie 2023 – Arendsvlei
Niks maak meer sin vir Lionel of Abigail nie. Birdy deel 'n ernstige gesprek saam met Nicolene.
Video
Voorskou: 16 - 19 Oktober 2023 – Arendsvlei
Tawwe besluite moet geneem word. Daar is nuwe gesigte in die Vlei en 'n ou bekende daag op. Gaan hy weer moles kom maak? Die skool word deur nuwe bestuur oorgeneem, en nog drama volg.
Video
Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Arendsvlei
'n Roudiens word gehou vir Clint. Tereska maak oop teenoor Christopher en vertel hom iets wat hy nie wou hoor nie. Janice en Desmond se bande versterk. Skakel in volgende week vanaf Maandag tot Donderdag om 19:30 op DStv-kanaal 145 en bly op hoogte van die drama in die Vlei.
Video
Voorskou: 15 - 19 Januarie 2024 – Binnelanders
Gaan Nicolette se hand herstel?