kyknet channel logo

Silwerskermfees: Bullets oor Bishops Lavis EPK

Video09 Oktober

Bishop Lavis, Cape Flats- 'n gemeenskap meestal bekend vir misdaad, dwelms en koudbloedige gangsters. Jerome en Ronnie is bloedbroers, maar een aand gebeur 'n skietery in die Lavis wat alles verander. Vyftien jaar later is Ronnie 'n passievolle krimenele prokureur en Jerome 'n gebroke tronkvoël opsoek na sy straatbroer om die laaste deel van hul ooreenkoms na te kom. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!