Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Sielkundige invloed van beurtkrag - Prontuit

Video
12 April

Sielkundige invloed van beurtkrag - Prontuit | 11 April 2023 | kykNET Ons gesels oor die sielkundige invloed van beurtkrag. Hoe beïnvloed dit Suid-Afrikaners se gemoed en hoe kan ons hierdie stres beter bestuur? Die kliniese sielkundige, Malinka van den Berg, en gedragsekonoom, Erik Vermeulen, kuier in die ateljee. * Kyk Prontuit Dinsdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Psychological influence of load shedding - Prontuit | 11 April 2023 | kykNET We look at the psychological influence of load shedding. How does it influence our mental health and how can we cope better? The clinical psychologist, Malinka van den Berg, and behavioural strategist, Erik Vermeulen, joins us in the studio. * Watch Prontuit on Tuesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.