Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Onderhoud – Segment 3 – Karel Schoeman

Video
23 Mei

Ons gesels oor die grootse Afrikaanse skrywer, Karel Schoeman, wat vroeër vandeesmaand dood is. Hy het nie kans gesien om oud te word en alles wat daarmee gepaardgaan nie. Daarom het hy homself om die lewe gebring. Ons gesels nou oor die etiese kwessies rondom genadedood en bystanddood, via Skype, met professor Anton van Niekerk, direkteur van die sentrum vir toegepaste etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!