Logo

Ouerskap in die kollig – Kassie-kuiers

Video
02 November

Ouerskap is nie ’n maklike taak nie. Renaldo Schwarp gesels met Arendsvlei-akteurs Jody Abrahams en Carmen Maarman oor hul karakters en onderskeie storielyne tans rondom dié belangrike vraagstuk.