web uni tv guide
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Kwêla Feite en Geite - Finaliste

Video09 November

Hier's die 6 #Kwêla Feite & Geite finaliste van vanjaar se kompetisie, en jou laaste keer wat jy kan stem. Kykers kan tot Vrydagmiddag 12:00 vir hul gunsteling stem. SMS slegs die sleutelwoord van jou gunsteling video na 33157. R1.50 per SMS. Die wenner sal 30 November 2025 op Kwêla aangekondig word. Daar is kykerspryse van Tarzan Shoes op die spel en die algehele wenner kry ’n Conqueror Compact kampeerwa.